Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Swartland"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:NG kerkgebou Swartland.jpg|duimnael|links|230px|Die hoeksteen van die Swartlandse kerk op [[Malmesbury]] is op [[5 Februarie]] [[1859]] gelê. Die gebou is op [[30 September]] [[1860]] ingewy, maar in 1862 het 'n deel van die kerk ineengestort. Dit is van 1863 tot 1864 herbou. Van 1897 tot 1899 is twee vleuels aangebou wat op [[10 Augustus]] [[1899]] ingewy is. Die afgelope meer as eeu het die kerk se voorkoms meerendeels onveranderd gebly.]]
 
[[Lêer:Ds MC Vos.jpg|duimnael|regs|180px170px|Ds. [[Michiel Christiaan Vos|M.C. Vos]], 10 maande lank van 1810 tot 1811 die gemeente se leraar.]]
 
[[Lêer:Grafsteen JC le F Moorrees.jpg|duimnael|links|180px170px|Die grafsteen voor die kerkgebou van die NG moedergemeente Swartland van ds. J.C. le F. Moorrees, Swartland se leraar van 1833 tot 1881.]]
 
[[Beeld:Ds JD De V Horak.jpg|duimnael|180px170px|regs|Ds. J.D. De Villiers Horak, leraar van 1913 tot 1921.]]
 
[[Beeld:Ds HJ Pienaar.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. H.J. Pienaar, leraar van 1921 tot 1939.]]
 
[[Beeld:Ds LJ Heyns en gesin.jpg|duimnael|regs|270px|Ds. L.J. Heyns, hier afgeneem saam met sy gesin, was Swartland se leraar van 1930 tot 1938.]]
 
[[Beeld:Willie_Landman.jpg|duimnael|180px170px|regs|Ds. [[Willie Landman]], medeleraar van 1940 af, was in 1960 een van net vier stemme in die NG Kerk se Federale Raad wat ten gunste van die besluite van die [[Cottesloe-kerkeberaad]] was.]]
 
[[Beeld:Ds KW Heese.jpg|duimnael|regs|180px170px|Ds. K.W. Heese, eggenoot van die skrywer [[Hester Heese]], leraar van 1943 tot 1946.]]
 
Die '''NG gemeente Swartland''', met sy middelpunt op die [[Swartland]]se dorp [[Malmesbury, Wes-Kaap|Malmesbury]], is die vyfde oudste gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]].
85 757

wysigings

Navigasie-keuseskerm