Verskil tussen weergawes van "Gewone kwikkie"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Gewone Kwikkie
| image = Motacilla capensis -Fish River Canyon, Namibia-8.jpg
| image_caption = Gewone Kwikkie in Namibië.
| image_width=300px
| status = LC
| status_system = IUCN3.1
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Passerine|Passeriformes]]
| familia = [[kwikkie|Motacillidae]]
| genus = ''[[Motacilla]]''
Die '''Gewone Kwikkie''' (''Motacilla capensis'') is 'n klein [[voël]]tjie in die [[familie (biologie)|familie]] ''Motacillidae'', wat [[kwikstertjie]]s, koesters en kalkoentjies insluit. Die [[spesie]] kom oor die grootste gedeelte van [[Afrika]] voor. Vanaf [[Angola]] en [[Kenia]] tot in [[Suid-Afrika]].
 
Die Gewone Kwikkie is 'n insekvretende voël wat hoofsaaklik in die oop veld, maar ook in beboude gebiede voorkom. Dit verkies onbeboste gebiede met kort gras waar dit sy prooi kan sien en jaag. In stedelike gebiede is dit aangepas is om kos te soek in tuine en op geplaveide areas.
 
Die spesie soek energiek na [[insek]]te op die grond met 'n kenmerkende dobberende beweging van die stert. Voeding is dikwels naby water, insluitend tuindamme. Dit sal paddavisse of klein [[vis]]sies eet indien die geleentheid hom voordoen.
 
Die broeipaartjies maak nes in natuurlike skeure en mensgemaakte strukture. Die wyfie lê 1 tot 5 eiers wat deur beide ouers vir 14 dae gebroei word.
 
Die Gewone Kwikkie is 'n klein voëltjie, ongeveer 20 cm in lengte. Dit word gekenmerk aan die langerige, voortdurend wippende stert van die genus. Die volwassene is grysbruin, afgesien van ligte vlerkrante en 'n ​​kortkort wit wenkbrou. Dit het 'n ligter borskant, met 'n donker grys band oor die bors. Jong voëls is valer en het 'n geel onderkant.
 
== Verwysings ==
 
[[Kategorie:Kwikkies]]
 
[[hu:Feketehátú billegető]]

Navigasie-keuseskerm