Verskil tussen weergawes van "Suid-Korea"

Jump to navigation Jump to search
148 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
[[Lêer:Kaart Korea Nederlands.PNG|duimnael|links|Korea sedert die Korea-oorlog]]
[[Lêer:KOCIS Korea Snowfall in Gyeongbokgung 03 (11318876484).jpg|duimnael|links|Korea staan tradisioneel as die "Land van die Oggendstilte" bekend]]
[[Lêer:Lotte_World_Tower_at_sunset.jpg|duimnael|links|Lotte World Tower in Seoel in Augustus 2015 - een van die wêreld se hoogste wolkekrabbers]]
Aan die einde van die [[Tweede Wêreldoorlog]] het Amerikaanse troepe en troepe uit die Sowjetunie die suidelike en noordelike helftes van die Koreaanse skiereiland onderskeidelik beset. Die Koreaanse skiereiland is effektief langs die 38ste breedtelyn in twee verdeel. Ten spyte van beloftes van 'n onafhanklike en verenigde Korea tydens die 1943 [[Kaïro]] Deklarasie het die [[Koue Oorlog]] spoedig gelei tot die vestiging van twee afsonderlike regerings: 'n kapitalistiese Suid-Korea en 'n kommunistiese Noord-Korea. Die Sowjetunie het Kim Il-sung as die Noord-Koreaanse premier aangewys. Terwyl talle Koreane hulle vir 'n nasionale verkiesing beywer het om 'n regeerder vir die hele land te kies, het die Kommuniste geweier om aan die verkiesing deel te neem deur toegang tot Noord-Korea te blokkeer. Gevolglik is demokratiese verkiesings slegs in die Suide gehou en is Syngman Rhee as president verkies en is die Republiek van Korea as 'n wettige regering deur die Verenigde Nasies erken.
 

Navigasie-keuseskerm