Verskil tussen weergawes van "Eugene Marais-hospitaal"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Geskiedenis ==
Die Eugène Marais-hospitaal staan op die presiese terrein waar die [[Sewendedag -Adventiste]] 'n homeopatiese hospitaal in die 1950's bedryf het. Die hospitaal is daarna deur 'n mev. Snyman in die Esperanza-kliniek, wat ook 'n ouetehuis was, omskep. In Mei 1968 is die gebou deur 'n groep dokters onder leiding van die psigiater, dr. J.P. Verster, gekoop. In 1969, ná 'n tekort aan privaat beddens in die provinsiale hospitaal ontstaan, sluit nog dokters by hulle aan en 'n nuwe vleuel is aangebou.
 
Danksy die toewyding van drr. Lombard, Guldenpfennig, Buys en Nel is die suidelike vleuel geoormerk om as 'n algemene hospitaal te dien. Die eerste pasiënt is op 19 Maart 1973 in hiérdie vleuel opgeneem. Op aanbeveling van dr. Ivan McCusker is dit na Eugene Marais genoem.

Navigasie-keuseskerm