Gaan na inhoud

Randse stadion: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(Vanaf en:Rand Stadium)
 
No edit summary
 
Die oorspronklike stadion is tussen 1949 en 1951 teen 'n koste van £ 60 000 opgerig. Dit kon destyds 15 000 toeskouers huisves. Met verloop van tyd is uitgebreide opknappingswerk uitgevoer. Die eerste hiervan was die toevoeging van fasiliteite tussen 1964 en 1965, en die tweede in 1976, waartydens spreiligte geïnstalleer is. Teen 2006 was die stadion egter verouderd en is besluit dat dit gesloop sou word. Die stadion is daarna oorgebou en in Augustus 2008 heropen. Die ou telbord is egter om historiese redes behou.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van stadions in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==