Verskil tussen weergawes van "New Haven"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Opruim
k (spelling)
k (Opruim)
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:New Haven CT lg.PNG|170px|centersenter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Coats of arms of None.svg|75px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Flag of None.svg|90px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of the United States.svg|20px]] [[Verenigde State]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Deelstaat'''
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Koördinate'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|41|18|N|72|55|W|displayaansig=inlineinlyn,title}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Gestig op'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 129 779
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 2 648,6,14/vk km
|-
|  - Metropolitaanse gebied
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 846 766
|-
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Amptelike webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://www.cityofnewhaven.com/ ''cityofnewhaven.com'']
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
 
[[Lêer:Downtown New Haven from Sterling Library.JPG|thumbduimnael|links|New Haven-stadskern gesien uit [[Yale-universiteit|Yale]] se Sterling-biblioteek]]
'''New Haven''' is die tweede grootste munisipaliteit<ref>Volgens die V.S.A.-sensusramings tussen 2000 en 2009, was die bevolkings van New Haven en Hartford binne 511 persone van mekaar. In die Amerikaanse Gemeenskapsopname 2008, word New Haven egter aangedui as aansienlik groter (123&nbsp;000 mense in New Haven teenoor 118&nbsp;000 in Hartford). Aangesien sodanige verskille steeds potensieel binne die foutgrense van hierdie ramings val, sal die vastellingvasstelling van die "amptelik" groter stad deur die 2010 -sensus bepaal moet word. In Oktober 2009 het die sensuslys van bevolkingsramings aangedui dat New Haven in die 2000 (mees onlangse) Desenniumsensus oor 'n groter bevolking beskik.</ref> in [[Connecticut]] (ná [[Bridgeport, Connecticut|Bridgeport]] en net voor [[Hartford]]) en die sesde grootste munisipaliteit in [[Nieu-Engeland]]<ref>[http://www.census.gov/popest/cities/SUB-EST2008.html V.S.A. Sensusburo, Geïnkorporeerde Plekke en Kleiner Siviele Afdelings, 2000-20082000–2008]</ref> met 'n kernbevolking van omtrent 123&nbsp;000 mense.<ref name=popest2>{{Citecite web|title=Tabel 1. Jaarlikse ramings van die Residensiële Bevolking vir Geïnkorporeerde Plekke oor 100&nbsp;000, Gesorteer vir 1 Julie 2009 Bevolking: 1 April 2000 tot 1 Julie 2009|url=http://www.census.gov/popest/cities/SUB-EST2009.html|date=22 Junie 2010|publisher=[[V.S.A. Sensusburo]]|separator=,|postscript=|format=[[Microsoft Excel|.xls]] of [[.csv]]|accessdate=28 Julie 2010}}</ref> "New Haven" kan ook verwys na die breër [[Groter New Haven]] gebied, waar bykans 600&nbsp;000 inwoners in die onmiddellike omgewing tuis is.<ref>[http://www.census.gov/population/cen2000/phc-t29/tab09.csv V.S.A. Sensusburo - Bevolking in Nieu Engelandse Stads- en Dorpsgebiede (In Engels afgekort: NECTAs) in Alfabetiese Orde met Numeriese en Persentasieverandering: 1990 en 2000]</ref><ref>[http://www.scrcog.org/overview.htm Suidsentrale Streeksraad van Regerings]</ref> Dit is geleë in [[New Haven County, Connecticut|New Haven county]], aan die [[New Haven hawe]], op die noordkus van die [[Long Island see-engte]].
 
'n Jaar na dorpstigting in 1638, is agt strate uitgelê in 'n [[Roostervorm|roostervorm]] van vier by vier strate, om sodoende die "Negepleinplan" te vorm, soos dit tans bekend is,<ref name=nhtowngreen>[http://www.towngreens.com/exhibits/index.cgi/2/index.html New Haven: Die Elmstad]</ref> wat deur die [[Amerikaanse Instituut vir Gesertifiseerde Beplanners]] erken word as 'n Nasionaalhistoriese beplanningsmylpaal. Die sentrale gemeenskapsblok, die [[New Haven brink]] is 'n plein van 6 &nbsp;ha, tans 'n [[Nasionaalhistoriese landmerk]] en die sentrum van die [[New Haven stadskern]].
 
New Haven het die eerste openbare boomplantingsprogram in Amerika uitgevoer, wat later 'n lowerbedekking van volgroeide bome sou vorm, wat sekere groot [[Elm]]s insluit. Dit het aan New Haven die bynaam "Die Elmstad" besorg.<ref>[http://newhavenindependent.org/archives/2009/05/elm_city_to_ree.php Die Elm word teruggeplaas in “Elmstad”]</ref>
 
Die stad is die tuiste van [[Yale-universiteit]]. Die universiteit maak 'n integrale deel uit van die stadsekonomie, deurdat dit onder meer New Haven se grootste belastingbetaler en werkgewer is,<ref>[http://www.yale.edu/onhsa/about_YaleNH.htm Yale-universiteit, Omtrent Yale & New Haven]</ref> soos uitgewys in die 2010 Stadsrede van die Burgemeester.<ref>[http://www.nlc.org/ASSETS/92CD405110C24C5ABDDA8F98395A3F2A/New%20Haven,%20CT%20-%20Address.pdf 2010 Stadsrede van die Burgemeester, 1 Februarie 2010]</ref> Mediese sorg (hospitale en biotegnologie), professionele dienste (geregtelik, argiteksbeplanning, bemarking en ingenieurswese), finansiële dienste en kleinhandel dra ook by om die bedryfsbasis van die stad te skep. Sedert die mid-1990's, het die stadskern ektensieweekstensiewe herlewing ondergaan.<ref>[http://www.conntact.com/article_page.lasso?id=37852 15 Maart 2004, Wat's Nuut in die Stadskern? Besigheid New Haven<!-- Bot generated title -->]</ref>
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm