Johan Stumphius: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
Ds. '''Johan Frederick Stumphius''' (geboortedatum en –plek asook sterfdatum en –plek onbekend) was die sewende predikante wat in diens van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Suid-Afrika]] bevestig is, maar – waarskynlik omdat hy skaars ’n maand in Mei 1678 in die kerk se diens was, erken die [[NG gemeente Kaapstad|Groot Kerk]] hom nie as een van hul predikante nie. Net sy voorganger, ds. [[Petrus Hulsenaar]], en opvolger, ds. [[Johannes Overney]], word in die gemeente se lys predikante weergegee in sy gedenkboek van 1965 weergegee.<ref>{{af}} [[Henry Charles Hopkins|Hopkins, ds. H.C.]] 1965. ''Die Moeder van ons Almal. Geskiedenis van die Gemeente Kaapstad 1665–1965''. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-Uitgewers en -Boekhandel.</ref>
 
== Kaapstad se predikante tydens die 17de eeu ==
85 928

wysigings

Navigasie-keuseskerm