Johan Stumphius: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
No edit summary
Ds. '''Johan Frederick Stumphius''' (geboortedatum en –plek asook sterfdatum en –plek onbekend) was die sewende predikante wat in diens van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Suid-Afrika]] bevestig is, maar – waarskynlik omdat hy skaars ’n maand in Mei 1678 in die kerk se diens was, erken die [[NG gemeente Kaapstad|Groot Kerk]] hom nie as een van hul predikante nie. Net sy voorganger, ds. [[Petrus Hulsenaar]], en opvolger, ds. [[Johannes Overney]], word in die gemeente se lys predikante in sy gedenkboek van 1965 weergegee.<ref>{{af}} [[Henry Charles Hopkins|Hopkins, ds. H.C.]] 1965. ''Die Moeder van ons Almal. Geskiedenis van die Gemeente Kaapstad 1665–1965''. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-Uitgewers en -Boekhandel.</ref>
 
== Kaapstad seKaapse predikante tydens die 17de eeu ==
# [[Joan van Arckel]] (ook Johannes), 1665 - 1666
# [[Johannes de Vooght]], [[26 Februarie]] tot [[23 November]] [[1666]]
# [[Petrus Wachtendorp]], November [[1666]] - Februarie [[1667]]
# [[Adriaan de Vooght]], 1667 - 1674
# [[Rudolphus Meerlandt]], 1674 - 1675
# [[Johannes Overney]], 1678 - 1687
# [[Johannes van Andel]], 1687 - 1689
# [[LeonardusPierre TerwoldtSimond]], 16891688 - 16951702
# [[Leonardus Terwoldt]], 1689 - 1693
# [[Hercules van Loon]], 1695 - 1697
# [[Petrus Kalden]], 1697 - 1707
85 924

wysigings

Navigasie-keuseskerm