Verskil tussen weergawes van "Siekte"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Mycobacterium tuberculosis.jpg|duimnael|Die bakterieë[[bakterie]]ë wat [[tuberkulose]] veroorsaak.]]
 
'n '''Siekte''' is 'n skadelike fisiese of psigiese afwyking van 'n [[organisme]]. Meer spesifiek, dit is 'n ontwrigting van die [[homeostase]], die selfregulerende proses waardeur biologiese stelsels hulle stabiliteit bewaar deur by omstandighede aan te pas. Dit gaan dikwels met [[simptoom|simptome]] gepaard wat die abnormalemediese toestand verklap.
 
Siektes veroorsaak meestal pyn, ongemak of 'n abnormale toestand. SiekteDit kan deur genesing gevolg word, moontlik na behandeling, maar kan ook tot 'n [[gestremdheid]] of die [[dood]] lei. Voorkoming is gewoonlik beter as behandeling.
 
Voorbeelde van algemene siektes is [[griep]] en [[virus]]infeksies van die lugweë. Algemene dodelike siektes is [[kanker]] en kardiovaskulêre siektes.

Navigasie-keuseskerm