Verskil tussen weergawes van "Messier-katalogus"

Jump to navigation Jump to search
Opruim
k (→‎Eksterne skakels: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|ru}} using AWB (10861))
(Opruim)
[[Lêer:Charles_MessierCharles Messier.jpg|thumbduimnael|180px|Charles Messier]]
 
Die '''Messier-voorwerpe''' is ’n lys [[Sterrekunde|sterrekundige]] voorwerpe wat aanvanklik in 1771 saamgestel is deur die [[Frankryk|Franse]] sterrekundige [[Charles Messier]].<ref>{{cite web
{{cite web
|author=
|date=15 June 2007
| publisher=Students for the Exploration and Development of Space (SEDS)
|accessdate=2010-05-08
|archiveurl=http://web.archive.org/web/20001203150700/http://seds.org/messier/xtra/history/m-cat.html|archivedate=2000-12-03}}</ref> Messier het die ruimte gefynkam vir [[komeet|komete]] en is gefrustreer deur voorwerpe wat soos komete lyk, maar dit nie is nie. Hy het toe ’n katalogus van hulle saamgestel<ref>{{cite web
{{cite web
| author=
| date=25 February 2008
}}</ref> saam met sy assistent, Pierre Méchain, om sy navorsing te vergemaklik.
 
In die eerste uitgawe is 45 voorwerpe gelys, van [[Krapnewel|M1]] tot [[Plejades (sterreswerm)|M45]]. Messier se uiteindelike katalogus het 103 voorwerpe bevat, maar die lys is later bygewerk deur ander sterrekundiges wat gemotiveer is deur aantekeninge in Messier en Méchain se tekste wat aandui dat hulle van die voorwerpe geweet het. Die eerste aanpassing is in 1921 gedoen deur Nicolas Camille Flammarion, wat [[Messier 104]] bygevoeg het nadat hy ’n aantekening van Messier in dié se 1781-eksemplaar gevind het. [[Messier 105|M105]] tot [[Messier 107|M107]] is in 1947 bygevoeg deur Helen Sawyer Hogg, [[Messier 108|M108]] en [[Messier 109|M109]] in 1960 deur Owen Gingerich en [[Messier 110|M110]] in 1967 deur Kenneth Glyn Jones.<ref>{{cite book
{{cite book
|author=Patrick Moore
|year=1979
Messier het sy navorsing in [[Frankryk]] gedoen waar hy gewoon het, en sy waarnemings sluit dus net voorwerpe in wat in die [[Noordelike Halfrond]] sigbaar is. Baie indrukwekkende voorwerpe wat net in die [[Suidelike Halfrond]] sigbaar is, soos die Groot en Klein [[Magellaanse Wolk]], kom nie daarop voor nie.
 
Al die Messier-voorwerpe is met verkykers of klein teleskope sigbaar en is dus gewild om te besigtig onder amateur-sterrekykers. Vroeg in die noordelike lente kom sterrekundiges soms byeen vir "Messier-marathons", wanneer al die voorwerpe in een nag gesien kan word.<ref>{{cite web
{{cite web
|date=22 Januarie 2010
|title=The Messier Marathon
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.seds.org/messier/ SEDS se Messier-databasis]
:* [http://www.seds.org/messier/xtra/history/CMessier.html Charles Messier]
* [http://web.archive.org/web/19990420195402/http://seds.org/messier/xtra/history/mcathist.html Geskiedenis van die katalogus]
* [http://zebu.uoregon.edu/messier.html Foto's]
* [http://www.space-and-telescope.com/MessierObjects.aspx Die Messier-katalogus]
* [[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Messier_object:Messier object|Engelse Wikipedia]</small>]
 
<br>
[[image:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Messier_object Engelse Wikipedia]</small>
 
{{sterre}}
 
[[Kategorie:Sterrekundige katalogusse|Messier-katalogus]]
[[Kategorie:Messier-voorwerpe| ]]

Navigasie-keuseskerm