Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Eloffsdal"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Gereformeerde kerk Eloffsdal''' is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk (GKSA) noord van Pretoria se middestad. Di...')
 
Die erf waarop die nuwe kerk gebou is, het aan ’n lidmaat, ene Kuyper, behoort wat ’n kluisenaarsbestaan gevoer het. Ná sy dood het die kerkraad die grond aangekoop. Nadat die eerste kerk ontruim moes word, is dienste intussen in die Laerskool Mayville gehou. Die argitekte Paul du Plessis en Van Wyk, wat gevra is om die plan op te stel, het voorgestel dat die gemeente sy kerk bou volgens ’n gewysigde plan van die [[NG gemeente Wierdapark]], wat pas voltooi is.
 
Ds. B.C. Smit het die eerste sooi op [[25 ovemberNovember]] [[1989]] gespit en ook die hoeksteen op [[23 Februarie]] [[1991]] onthul. Die gemeente het as eienaarbouer op getree onder leiding van oudl. J. Briel. Talle ander lidmate het ook bydraes gelewer, byvoorbeeld oudl. T. Sauer wat banke bekom het van die NG gemeente Petronella. Die nuwe kerk is gebou van donker ongepleisterde baksteen en het ’n betreklik laer plafon en plat dakstruktuur. Dit het nie ’n toring of klok nie. Die vensters is horisontaal op grondvlak en teen die plafon geplaas. Die kerk bied sitplek aan 450 kerkgangers, maar aangesien skuifdeure die kerk aan die saal verbind, kan nog 150 sitplekke voorsien word deur die deure oop te skuif.
 
== Bronne ==
85 644

wysigings

Navigasie-keuseskerm