Gaan na inhoud

Byvoeglike naamwoord: Verskil tussen weergawes

Opruim
(Opruim)
{{Voorbeeldkassie|35%|
'n Byvoeglike naamwoord is 'n beskrywende woord.
* Dit is 'n '''groot''' gebou.
* Ek het 'n baie '''ou''' man ontmoet.
* Die '''vinnige''' '''bruin''' jakkals spring oor die '''lui''' hond.
* Meeste ape is '''boombewonende''' diere wat '''tropiese''' of '''subtropiese''' gebiede bewoon.
* Dit is 'n baie '''mooi''' rokkie wat jy dra.}}
}}
 
'n '''Byvoeglike naamwoord''' is 'n woord wat behoort aan 'n klas waarvan die lede [[selfstandige naamwoord]]e en [[voornaamwoord]]e aanpas. 'n Byvoeglike naamwoord spesifiseer naamlik eienskappe of attribute van 'n selfstandige naamwoord of voornaamwoord.<ref name=sil>[http://www.sil.org/ SIL International], [http://www.sil.org/linguistics/GlossaryOfLinguisticTerms/ Glossary of linguistic terms], [http://www.sil.org/linguistics/GlossaryOfLinguisticTerms/WhatIsAnAdjective.htm What is an adjective?], besoek op 30 Maart 2008</ref> Byvoeglike naamwoorde is een van die agt tradisionele [[woordsoort]]e. Taalkundiges onderskei egter vandag tussen byvoeglike naamwoorde en woorde soos [[bepaler]]s wat te vore as byvoeglike naamwoorde gesien is.
 
 
== Kategorieë van byvoeglike naamwoorde en volgorde ==
Byvoeglike naamwoorde kan in kategorieë ingedeel word:<ref name=got>[http://www.onzetaal.nl/ Taaladviesdient Onze Taal], [http://taal.web-log.nl/taaladviesdienst/2008/01/fluwelen_jurken.html Weblog Taaladviesdienst Onze Taal 24 Jan. 2008]</ref>:
 
Byvoeglike naamwoorde kan in kategorieë ingedeel word<ref name=got>[http://www.onzetaal.nl Taaladviesdient Onze Taal], [http://taal.web-log.nl/taaladviesdienst/2008/01/fluwelen_jurken.html Weblog Taaladviesdienst Onze Taal 24 Jan. 2008]</ref>:
* '''Stoflike byvoeglike naamwoorde''': Hulle dui die materiaal aan, soos 'n houte burg, 'n ystere brug.
* '''Vormaanduidende byvoeglike naamwoorde''': Hulle sê iets oor die vorm van 'n byvoeglike naamwoord, soos rond, vierkantig, klein, groot.