Verskil tussen weergawes van "Biologie"

Jump to navigation Jump to search
16 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Een van die sentrale, organisatoriese begrippe in biologie is dat alle lewe van 'n [[gemene afkoms|gemene oorsprong]] het deur die proses van [[ewolusie]]. [[Charles Darwin]] het ewolusie as 'n lewensvatbare teorie daargestel deur die dryfveer daaragter, [[natuurlike teelkeuse]], duidelik uit te spel. ([[Alfred Russell Wallace]] word algemeen erken as mede-ontdekker van die begrip). [[Genetiese verskuiwing]] is aanvaar as 'n addisionele meganisme van die sogenaamde [[moderne sintese]]. Die ewolusionêre geskiedenis van 'n [[spesie]] — waaruit die eienskappe van die verskillende spesies waarvan dit afstam vasgestel kan word, tesame met die genetiese verwantskappe wat dit het ten opsigte van al die ander spesies word [[herkomskunde]] genoem. Verskillende benaderings tot die insameling van inligting oor die herkoms van spesies word in biologie gevolg. Dit sluit die vergelyking van [[DNA volgorde]]s in wat in [[molekulêre biologie]] of [[genomika]] uitgevoer word en vergelykings van [[fosiel]]rekords en ander inligting oor antieke organismes wat deur [[paleontologie]] ondersoek word. Bioloë rangskik en analiseer die ewolusionêre verwantskappe deur verskeie metodes wat [[herkomskunde]], [[numeriese taksonomie]] en [[kladistiek]] insluit. Die hoofgebeurtenisse in die loop van ewolusie, soos bioloë dit tans verstaan, word opgesom op hierdie [[ewolusionêre tydlyn]].
 
== Klassifikasie van lewe (en watsoortgelyke ook alorganismes) ==
Die klassifikasie van lewende dinge word [[sistematika]] of [[taksonomie]] genoem en behoort die ewolusionêre stambome ([[filogenetiese stamboom|filogenetiese stambome]]) van die verskillende organismes te weerspieël. Taksonomie groepeer organismes in groepe wat [[taxa]] genoem word, terwyl sistematika hul verwantskappe probeer vasstel. Die dominante stelsel word die [[Linnese taksonomie]] genoem, wat ordes en [[binomiale nomenklatuur]] insluit. Die benaming van organismes word beheer deur internasionale ooreenkomste soos die [[Internasionale Kode van Plantkundige Nomenklatuur]] (ICBN), die [[Internasionale Kode van Dierkundige Nomenklatuur]] (ICZN), en die [[Internasionale Kode van Nomenklatuur van BatkterieëBakterieë]] (ICNB). 'n Vierde konsepvoorstel vir 'n [[Biokode]] is in 1997 gepubliseer in 'n poging om die benaming van die drie terreine te standaardiseer, maar dit is nog nie formeel aanvaar nie. Die [[Internasionale Kode vir Virusklassifikasie en Nomenklatuur]] (ICVCN) bly tans buite die Biokode.
 
Lewende wesens word tradisioneel verdeel in vyf koningkryke:
 
:[[Monere]] -- [[Protiste]] -- [[VERSkimmelsSkimmels]] -- [[Plant]]e -- [[Dier]]e
 
Die verdeling word egter deesdae as verouderd beskou. Meer moderne alternatiewe begin met die [[drieledige domeinstelsel]]:
Daar is ook 'n reeks intrasellulêre "[[parasiet]]e" wat toenemend minder lewendig ten opsigte van hulle [[metaboisme|metaboliese]] aktiwiteit is.
 
:[[Virus]]e -- [[Viroïd]]e -- [[Prion]]e
 
== Geskiedenis van die woord 'biologie' ==
9 733

wysigings

Navigasie-keuseskerm