Verskil tussen weergawes van "Ahmet II"

Jump to navigation Jump to search
27 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
Opruim
(Skakels)
(Opruim)
|naam = Ahmet II
|kleur = #C3B091
|titel = ''Sultan van die Ottomaanse Ryk <br />Kalief van Islam''
|beeld = Ahmed II by John Young.jpg
|beeld_wydte = 150px
|1 = Sultan Ahmet Khan Ghazi
|opskrif2 = Ottomaanse naam
|2 = احمد ثانى
|opskrif3 = Tydperk
|3 = [[22 Junie]] [[1691]] &ndash; <br />[[6 Februarie]] [[1695]]
|opskrif4 = Stadium
|4 = Stagnasie van die Ottomaanse Ryk
|opskrif5 = Huis
|5 = [[Huis van Osman|Osman]]
|opskrif6 = Voorganger
|20 = [[beeld:Tughra of Ahmed II.JPG|150px]]
}}
 
'''Ahmet II Khan Ghazi''' (Ottomaanse Turks: احمد ثانى, moderne [[Turks]]: II.Ahmet; 25 Februarie [[1643]] – 6 Februarie [[1695]]) was van 1691 tot 1695 sultan van die [[Ottomaanse Ryk]]. Hy was die seun van sultan [[Ibrahim]] en het sy broer [[Süleyman II]] in 1691 opgevolg.
 
Net ’n paar weke ná sy troonbestyging het die Ottomaanse Ryk ’n groot nederlaag gely teen [[Oostenryk]] en is hulle uit [[Hongarye]] verdryf. In die vier jaar van sy bewind het die een terugslag ná die ander die ryk getref. Hy is in 1695 oorlede, uitgemergel deur siekte en hartseer.
 
<br>
: [[imageLêer:Crystal txt.png|20px|leftlinks]]<small>Hierdie artikel is vertaal vanuit [http[://en.wikipedia.org/wiki/Ahmed_II:Ahmed II|die Engelse Wikipedia]]</small>
 
{{Ottomaanse sultans}}

Navigasie-keuseskerm