Verskil tussen weergawes van "Redoksreaksie"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
 
Dit hou in dat in 'n redoksreaksie elektrone ''oorgedra'' word van die een spesie op die andere. 'n Voorbeeld is die reaksie van waterstof en suurstof wat water vorm:
:<math>2H_2 + O_2 \to 2H_2O</math>
 
Die oksidasietoestand van die elemente is 0, maar in water is die oksidasietoestand van H +1 en van O -2. Dat wil sê dat twee elektrone oorgdra is van die waterstofatome na die suurstofatoom.
 
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm