Verskil tussen weergawes van "Silikaat"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Silikaat''' is eintlik 'n sout wat die tetraëdriese komplekse ioon SiO<sub>4</sub><sup>4-</sup> bevat ('n '''ortosilikaat'''), maar die naam silikaat word gebruik vir die hele klasse verbindings wat uit tetraëdriese SiO<sub>4</sub>-eenhede is opgebou. Die ortosilikaatioon is die suurres van ortokieselsuur H<sub>4</sub>SiO<sub>4</sub>, wat 'n baie swakswakke suur met amfotere eienskappe is. Dit word daarom dikwels ook als basis Si(OH)<sub>4</sub> geskryf.
 
Baie silikate word as minerale gevind, maar hulle kan ook chemies in die laboratorium vervaardig word. Die mineralogiese name is nie dieselfde as die chemiese nie.
22 778

wysigings

Navigasie-keuseskerm