Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Waterval-Boven"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Die '''Gereformeerde kerk Waterval-Boven''' is een van die kleinste gemeentes in die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|Gereformeerde Kerk]] en het einde 2014 net nege belydende en drie dooplidmate gehad, vergeleke met onderskeidelik 13 en twee einde 2001.
 
Die gemeente het in Januarie 1951 van die [[Gereformeerde kerk Belfast]] afgestig en kon sy eie kerkgebou op [[16 Mei]] [[1959]] in gebruik neem. Dis 'n eenvoudige saalkerkie volgens dieselfde plan wat die argitek [[Johan de Ridder]] vir die [[Gereformeerde kerk Belfast]] geteken het.
 
== Predikante ==
85 042

wysigings

Navigasie-keuseskerm