Verskil tussen weergawes van "X-straalkristallografie"

Jump to navigation Jump to search
(teksdetails)
 
=== Diffraksie ===
[[Lêer:Bragg diffraction 2.svg|duimnael|regs|Die invallende straal (van links bo) veroorsaak dat elke verstrooier 'n klein porsie van sy intensiteit heruitstraal as 'n sferiese golf. As die strooiers simmetries gerangskik is met 'n skeiding ''d'', sal hierdie sferiese golwe slegs in fase wees (konstruktiewe interfereer) in rigtings waarin hulle padlengteverskil van 2''d'' sin θ gelyk is aan 'n heelgetal-veelvoud van die [[golflengte]] λ. In daardie geval word 'n deel van die invallende straal teen 'n hoek van 2θ gedeflekteer, wat 'n ''refleksie''-kol in die diffraksiepatroon meebring.]]
By 'n kristallyne stof is daar net strooiing moontlik as die maatstaf d<sub>obs</sub> gelyk is aan een van die raamwerkafstande d<sub>hkl</sub> van die kristallyne struktuur. By ander hoeke tree totale destruktiewe interferensie op. Hoeke waarby d<sub>obs</sub>=d<sub>hkl</sub> en die interferensie konstruktief is word die Bragg-hoeke genoem. Die interferensie is die rede waarom dit nou diffraksie en nie strooiing genoem word nie, maar die eksperiment bly dieselfde.
 
10 090

wysigings

Navigasie-keuseskerm