Verskil tussen weergawes van "Sirië"

Jump to navigation Jump to search
905 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
 
Neerslae neem in ooswaartse rigting af. Terwyl die kusgebiede en westelike berggebiede jaarliks tussen 760 en 1 000 mm reënval ontvang, word in die binnelandse steppegebiede slegs tussen 250 en 500 mm, in die Al-Durūz-bergstreek 200 mm en in die woestyngebied van Al-Hamad minder as 130 mm aangeteken. Neerslae varieer baie, veral gedurende die lente en najaar.
 
Gedurende die wintermaande waai die heersende winde uit die ooste, noorde en weste. Windrigtings verander in die somermaande wanneer die heersende winde òf uit die noorde òf uit die weste waai.
 
Die kusgebiede is gedurende die somermaande aan winde blottgestel wat bedags van die see af (dus uit die weste) en snags uit die ooste waai. Sanddraende winde, wat in Arabiessprekende lande khamsin genoem word, waai een of twee keer per jaar en verduister die hemel met stofwolke wat tot 1 500 m in die lug opstyg.
 
 
In winter the prevailing winds blow from the east, the north, and the west. In summer the prevailing winds are either northerly or westerly. During the summer the coastal region is subject to westerly winds during the day and easterly ones at night. Once or twice a year sand-bearing winds, or khamsin, raise a wall of dust some 5,000 feet (1,500 metres) high, which darkens the sky.
 
== Geskiedenis ==

Navigasie-keuseskerm