Verskil tussen weergawes van "33 v.C."

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{{jaarboks|jaar=-33}} == Gebeure == *Die ''triumvir'' Marcus Antonius trek opnuut na die Araxes en sluit 'n ooreenkoms met die koning van die Mediërs wat 'n groot deel v...')
 
*Phraates IV verslaan die Mediërs en neem die Romeinse garnisoene gevange. Die Partiër is sterker as voorheen.<ref name=Sykes>''A History Of Persia'', {{Aut|Sir Percy Sykes}}, Routledge, 2013, ISBN 1135648883, ISBN 9781135648886</ref>
*Tiridates kom in opstand teen Phraates wat hom dwing uit te wyk na die nomade van Sentraal Asië.<ref name=Sykes/>
*Die ander ''triumvir'' [[Octavianus Augustus Octavianus|Octavianus]] sluit sy verowering van Dalmatia en Pannonia tot die Donou suksesvol af. Sy suksesse steek skerp af teen die min resultate wat [[Marcus Antonius]] teen die Parte behaal het.<ref name=Raaflaub>''Between Republic and Empire: Interpretations of Augustus and His Principate'', Classical studies. Ancient history, {{Aut|Kurt A. Raaflaub, Glen Warren Bowersock}}, University of California Press, 1993, ISBN 0520084470, ISBN 9780520084476</ref>
 
== Sterftes ==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm