Verskil tussen weergawes van "Patagonië"

Jump to navigation Jump to search
170 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
totsiens rooi skakels
k (+ Navigasie)
k (totsiens rooi skakels)
'''Patagonië''' ([[Spaans]]: ''Patagonia'') is 'n gebied aan die suidelike punt van [[Suid-Amerika]]. Die gebied lê suid van die [[Coloradorivier (Argentinië)|Coloradorivier]] (41ste [[breedtegraad]]) en strek tot aan die [[Straat van Magellaan]]. Dit sluit dele van [[Chili]] en [[Argentinië]] in.
 
In Chili beslaan dit die streke [[Los Lagos (regio)|Los Lagos]], [[Aysén del General Carlos Ibáñez del Campo|Aysén]] en [[Magallanes y la Antártica Chilena]]. In Argentinië strek dit oor die provinsies [[Neuquén (provinsie)|Neuquén]], [[Río Negro (provinsie)|Río Negro]], [[Chubut (provinsie)|Chubut]] en [[Santa Cruz (provinsie van Argentinië)|Santa Cruz]]. Die grense is egter nie duidelik vasgestel nie. Volgens sommige is [[Vuurland]] ook 'n deel van Patagonië.
 
Bevolking en landoppervlakte:<ref>Argentina: Population Census of 2001.</ref><ref>Chile: Population Census of 2002.</ref>
98 934

wysigings

Navigasie-keuseskerm