Verskil tussen weergawes van "Fins"

Jump to navigation Jump to search
8 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
== Taalverwantskap ==
 
Fins behoort tot die [[Fins-Oegriese tale]] in die [[Oeraalse tale|Oeraalse taalfamilie]]. Terwyl die meeste tale wat in Europa gepraat word tot die [[Indo-Europese tale|Indo-Europese taalfamilie]] behoort, sluit die Fins-Oegriese tale benewens Fins slegs die [[Estnies]]eEstniese, [[Samies]]e en die [[Hongaars]]eHongaarse tale in, sowel as 'n aantal tale wat in die Europese deel van [[Rusland]] en in Noord-Siberië gepraat word.
 
Die verwantskap tussen die lede van die onderskeie tale wat aan die familie behoort kan dikwels aan die taalstruktuur waargeneem word terwyl die woordeskat dikwels weinig ooreenkoms toon, buiten die telwoorde van een tot ses (vanaf sewe is alle telwoorde aan ander taalfamilies ontleen)<ref>Wendt, Heinz F. (red.): ''Das Fischer Lexikon – Sprachen''. Frankfurt am Main: Fischer Taschenbuch Verlag 1977, bl. 92-93</ref> en 'n aantal begrippe uit die basiese woordeskat. So is die oervorme van Fins en Hongaars reeds etlike duisende jare geskei en is die verwantskap geensins nader as tussen Indo-Europese tale soos [[Duits]] en Persies nie.

Navigasie-keuseskerm