Pruim: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
12 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
Die '''pruim''', ''Prunus domestica'', is 'n [[spesie]] van die [[genus]] ''[[Prunus]]'', geklassifiseer saam met die [[appelkoos]] in die [[subgenus]] ''Prunus''. Die subgenus word onderskei van ander subgenera ([[perske]]s, [[kersie]]skersies, ens.) deur die spruite wat 'n terminale knop het asook syknoppies wat alleenstaande is (nie gebondel), die blomme kom saam in groepe van een tot vyf op kort steeltjies voor. Die [[vrug]] het 'n groef wat langs die kant afloop asook 'n gladde steenpit.
 
Ryp pruimvrugte het meestal 'n poeierige wit wasbedekking op die skil wat maklik afvryf en dit 'n eienaardige voorkoms gee. Dit staan in [[Engels]] as "epicuticular wax" of "wax bloom" bekend. Gedroogde pruime word '''droë pruime''' of '''pruimedante''' genoem.
111 097

wysigings

Navigasie-keuseskerm