Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Haal bronne aan"

Jump to navigation Jump to search
 
In-lyn verwysings kan ook waardevol wees indien daar twyfel of meningsverskil oor 'n sekere punt is; u kan presies aandui watter bron 'n spesifieke feit staaf. (Artikels wat sterk opponerende standpunte bevat, mag talle in-teks verwysings benodig, vir hierdie juiste rede.)
Dit is ook verkieslik dat 'n artikel nie op net een verwysing gebaseer is nie, omrede dit maklik as plagiaat, eensydig of as nie-neutraal gesien lankan word. 'n Goeie artikel sou 'n ewewigtige oorsig van die huidige kennis oor die onderhawige onderwerp moet gee.
 
==== Die ref-markerings ====
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm