Leer (stad): Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+ Inligtingskas)
No edit summary
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:Leer (Ostfriesland) in LER.svg|170px|centersenter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Leer-Wappen.svg|75px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Flag of None.svg|90px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|}
 
'''Leer''' is 'n [[stad]] en [[munisipaliteit]] in [[Oos-Friesland]], in die noordwestelike deel van die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Nedersakse]]. Dit is die hoofstad (kreisstad) van die gelyknamige distrik (Landkreis). Die stad het 33&nbsp;925 inwoners.<ref name="NS Stat">[http://www1.nls.niedersachsen.de/statistik/default.asp Landesbetrieb für Statistik und Kommunikationstechnologie Niedersachsen, 100 Bevölkerungsfortschreibung – Basis Zensus 2011, soos op 31 Desember 2014]</ref>
 
Leer het oorspronklik aan die Leda-rivier ontstaan, maar het geleidelik na die oewers van die [[Eems]]-rivier uitgebrei. As gevolg hiervan kan die stad deur skepe per see bereik word. Dit is per spoor en snelweg aan [[Groningen (munisipaliteit)|Groningen]] (in [[Nederland]]), [[Emden]], [[Bremen]] en die Suide ([[Rheine]] en die industriële [[Ruhrgebied]]) verbind.
* {{de}} [http://www.stadt-leer.de/ Die stad se webtuiste]
* {{Commonskat-inlyn|Leer (Ostfriesland)}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in Nedersakse]]

Navigasie-keuseskerm