Verskil tussen weergawes van "South Head-vuurtoring, Saldanhabaai"

Jump to navigation Jump to search
Opruim
(Koördinate)
(Opruim)
 
Die '''South Head-vuurtoring''' in [[Saldanhabaai]] is 'n 22 meter (75 voet) hoë, ronde betontoring met 'n [[Vuurtoring#Fokale vlak|fokale vlak]] van 35 meter (115 voet).<ref name="pub113">[http://www.offshoreblue.com/assets/resources/navigation/light-lists/pub113-2011.zip PUB 113 List of Lights, Radio Aids and Fog Signals, Prepared and published by the National Geospatial-Intelligence Agency, Springfield, VA2011, pg445], besoek 24 Junie 2012</ref>. Die boonste helfte is 'n diep geel en die onderste helfte wit.
 
Die toring lewer vier wit flitse elke 30 sekondes.<ref name="unc_w"> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of Western South Africa], besoek 24 Junie 2012</ref> Dit staan op die suidelike oewer, by die ingang van [[Saldanhabaai|Saldanhabaai-hawe]]. Dit is een van twee vuurtorings by die hawe-ingang. Die ander een is die [[North Head-vuurtoring, Saldanhabaai|North Head-vuurtoring]] aan die noordekant van die ingang. Die reguit lyn tussen die twee vuurtorings is die amptelike aankomslyn vir skepe wat die hawe binnegaan. <ref name="sa_ven_nh"> [http://www.sa-venues.com/things-to-do/westerncape/north-head-lighthouse/ SA Venues - North Head Lighthouse (Saldanha Bay)], besoek 24 Junie 2012</ref>
 
== Geskiedenis ==
Die voorganger van die huidige betontoring was 'n 21&nbsp;m hoë tralietoring wat in Desember [[1969]] in gebruik geneem is.<ref name="sa_ven_sh"> [http://www.sa-venues.com/things-to-do/westerncape/south-head-lighthouse/ SA Venues - South Head Lighthouse (Saldanha Bay)], besoek 24 Junie 2012</ref>
Die huidige betontoring is op 7 Desember [[2000]] in gebruik geneem.<ref name="comet"> [http://www.cometcorp.org/marine-attractions/lighthouse/south-african-lighthouse/item/326-south-head-saldanha-bay.html COMET Corporation - South Head - Saldanha Bay], besoek 24 Junie 2012</ref>
 
== Sien ook ==
* [[Vuurtorings van Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Koördinate|33|06|19.44|S|17|57|18.01|E|aansig=titel}}
 
{{Koördinate|33|06|19.44|S|17|57|18.01|EO|aansig=titel}}
{{Saadjie}}
{{Vuurtorings_van_SuidVuurtorings van Suid-Afrika}}
 
[[Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika]]

Navigasie-keuseskerm