Verskil tussen weergawes van "Augustinus van Kantelberg"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Augustinus van Canterbury.jpg|duimnael|links|Augustinus van Kantelberg]]
 
Die missie was suksesvol. Koning Æthelberht bekeer homself tot die Christendom en gee die sendelinge toestemming om sy koninkryk te bearbei. Hy gee hulle ook land om 'n klooster buite die stadsmure van Canterbury te stig. Augustinus is daar as die eerste aartsbisschop van Kantelberg gewy. Hy bekeerdebekeerd talle van die koning se onderdane. Tydens 'n massabyeenkoms op die [[Kersfees]] van [[597]] het hy selfs duisende mense gedoop. Aangemoedig deur die sukses, stuur pous Gregorius in 601 addisionele sendelinge na Kent. Hy stuur ook bemoedigende briewe en geskenke vir die kerke. Alle pogings om die inheemse [[Kelte|Keltiese]] biskoppe te oorreed om hulle aan die kerk van Rome te onderwerp loop egter op niks uit nie.
 
In 604 is [[Rooms-KatoliekeKatoliek]]e biskoppe in [[Londen]] en [[Rochester]] aangestel. 'n Skool is ook opgerig om Angel-Saksiese priesters en sendelinge op te lei. Augustinus, wat blykbaar sy dood voel naderkom het, reël ook die wyding van sy opvolger, Laurentius van Kantelberg, een van die manne wat hom vanaf Rome vergesel het, om die tweede aartsbiskop van Kantelberg te word.
 
[[Lêer:AgCant-tomb.jpg|duimnael|Graf van Augustinus in Canterbury.]]
 
Augustinus van Kantelberg sterf waarskynlik in Mei van die jaar 604 of 605. Hy is kort daarna as 'n [[heilige]] verklaar. Sy gedenkdag val op [[27 Mei|27]] en [[28 Mei]] en in Engeland op [[26 Mei]].
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm