Wysigings

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Nuweland''' is 'n boomryke, suidelike voorstad van [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]].
 
[[Lêer:De Papenboom, woning van DG van Reenen, Nuweland, uit Thompson's Travels and Adventures.jpg|duimnael|links|280px250px|''De Papenboom'', Dirk van Reenen se woning in Nuweland gegrond op Petit Trianon by [[Versailles]], was een van [[Louis Thibault]] se eerste ontwerpe aan die Kaap. Dit het in die 1830's afgebrand.]]
 
Dit is 'n gesogte woongebied met imposante huise geleë tussen groot ou bome en besonder welige tuine, want hier, in die skadu van [[Tafelberg]], val meer reën as in enige ander deel van die [[Kaapse Skiereiland|Skiereiland]].
84 208

wysigings

Navigasie-keuseskerm