Verskil tussen weergawes van "Maryland"

Jump to navigation Jump to search
24 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Maryland''' ([[Engels]]: ''State of Maryland'') is 'n [[VSA-deelstaat|deelstaat]] in die Middel-Atlantiese gebied van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit was die sewende deelstaat om die [[Grondwet van die Verenigde State]] te bekragtig (1787 in [[Philadelphia]], [[Pennsilvanië]]). Die hoofstad is [[Annapolis]] en die grootste stad is [[Baltimore]]. Dit het 'n bevolking van omtrent 5,8 miljoen en 'n oppervlakte van 12 407 vierkante kilometer. Maryland word in die noorde deur Pennsilvanië, in die ooste deur [[Delaware]], in die suide deur [[Virginië]] en [[Washington, D.C.]], en in die weste deur [[Wes-Virginië]] begrens. Die [[Atlantiese Oseaan]] lê in die suide.
 
Maryland was oorspronklik 'n Britse kolonie, en was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon opgestaan het.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm