Verskil tussen weergawes van "Trompetvis"

Jump to navigation Jump to search
7 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
replaced: {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB
(Verbeter)
k (replaced: {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Trompetvis
| image = Aulostomus chinensis 1.jpg
 
== Voorkoms ==
Die vis het 'n lang, skraal liggaam wat lateraal saamgepers is met 'n lang, buisvormige bek. Die liggaam is geel of bruin, met groen vinne. Die vis het 'n platter kop en lyf as die [[Fistulariidae|fluitbek]] en daar is 'n ry van 8-13 kort stekels voor die dorsale vin. Dit het ook nie die lang stertfilament soos die fluitbekke nie. Die liggaam is tot 80  cm lank.
 
Hierdie visse staan dikwels regop in die water, met die kop na onder, tussen seevere en koraal terwyl hulle vir prooi wag. Hulle dryf ook soms bewegingloos soos 'n stukkie hout rond. As 'n skool visse verby swem slaan hulle soos 'n bliksemstraal toe.
13 247

wysigings

Navigasie-keuseskerm