Verskil tussen weergawes van "Bromvoël"

Jump to navigation Jump to search
23 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Skakel
(→‎Identifikasie: Verbeter)
(Skakel)
}}
 
Die '''Suidelike bromvoël''' (''Bucorvus leadbeateri'') is 'n [[voël]] wat aan die [[genus]] van [[bromvoëls]] (''Bucorvus'') en die [[Familie (biologie)|familie]] [[Bucorvidae]] behoort. Hulle is groot swart voëls wat hoofsaaklik in [[Afrika]], suid van die [[Sahara]] voorkom. Bromvoëls is [[omnivoor|omnivore]], maar eet oor die algemeen dierlike voedsel, soos voëltjies, [[reptiel]]e, [[Amfibie|amfibieë]] en [[insek]]te. Die voël is 'n skaars [[standvoël]] en nomade in savanne, boomveld en grasveld met aangrensende woud.
 
== Ander name ==

Navigasie-keuseskerm