Verskil tussen weergawes van "Skubaduik"

Jump to navigation Jump to search
25 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
* Gaan vir duiklesse voor jy inspring.
* Gaan voor die tyd al die toerusting na en maak seker alles werk behoorlik.
* Duik altyd saam met ander mense. Hulle kan jou help as probleme opduik en kan hulle suurstoflug met jou deel as joune opraak.
* Voorkom dat jou oortromme bars deur die druk binne jou ore en sinusse gelyk aan die waterdruk om jou te kry. Dit wordkan met die Valsalva-maneuver gedoen word: hou die mond styf toe, druk die neus feitlik met die vingers toe en blaas lug onder druk by die neus uit.
* Haal heeltyd, reëlmatig asem en moet nooit jou asem onder die water ophou terwyl jy opwaarts beweeg nie.
* Bly kalm en moenie paniekbevange raak nie, kyk waarheen jou lugborrels beweeg as jy gedisoriënteerd voel en wonder waar bo is.
* Moet nooit uit die water boontoe opskiet nie, beweeg stadig op en maak die nodige dekompressie-stoppe.
822

wysigings

Navigasie-keuseskerm