Verskil tussen weergawes van "1 (getal)"

Jump to navigation Jump to search
22 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
meer versigtig oor betekenis van 1 in programmeertale. taal, woordkeuse
k
(meer versigtig oor betekenis van 1 in programmeertale. taal, woordkeuse)
 
== Wiskunde ==
1 is 'n spesiale getal in [[wiskunde]], omdat enige getal wat met een vermenigvuldig word, daardie selfde getal as antwoord sal hê. 1 word gevolglik die identiteitselement van vermenigvuldiging genoem. 1 het slegs een faktor, naamlik 1 (homself) en is dus nie 'n priemgetal nie. 1 is die eerste getal van die Natuurlikenatuurlike getallestelsel.
 
== Rekenaarwetenskap ==
Die getal ''een'' is belangrik in rekenaarwetenskap omdat dit, tesame met [[nul]], deel is van die [[binêre numeriese stelselgetallestelsel]]. In [[masjienkode]] en sommige [[programmeringstaal|programmeertale]] beteken een "waar". Nul beteken weerdan "onwaar".
 
== Ander betekenisse ==
12 721

wysigings

Navigasie-keuseskerm