Verskil tussen weergawes van "Baksteen"

Jump to navigation Jump to search
835 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
{{clear}}
===Oriëntasie van bakstene===
[[Lêer:Steenleggings.png|duimnael|350px|Ses verskillende steenliggings]]
'n Gelegde baksteen word klassifiseer op grond van hoe dit gelê is, en hoe dit vertoon met betrekking tot die voorkoms van die finale muur.
</dl>
 
===Sny van stene===
Messelaars se praktyk om eerder volgrootte bakstene te benut waar moontlik, gee aan steenwerk sy maksimumsterkte. In die onderstaande diagramme, is so 'n ongesnyde volgrootte baksteen soos volg gekleur:
 
{{legend|#f7e78b|'''Koningsluiter''': 'n baksteen met 'n hoek weggesny, sodat een kop net die helfte van sy standaardbreedte toon.<ref>Charles F.Mitchell. Building Construction. Part 1. First Stage or Elementary Course. 1889. p. 18. "King Closers."</ref>|outline=#fdf6ca}}
 
===Verband===
Die patrone waarvolgens die bakstene neergelê word om 'n muur te vorm, word die verband van die messelwerk genoem. Die verband is belangrik omdat die bakstene nie net in rye bo-op mekaar geplaas moet word nie. 'n Byna universele reël in messelwerk is dat voeë nie vertikaal in lyn mag wees in enige twee opeenvolgende rye nie, aangesien dit die muur sal verswak.
 
</gallery>
'n Tweede praktyk wat veral waargeneem word in ouer voorbeelde van messelwerk, is die bou van mure wat dikker is as die wydte van enige van sy individuele bakstene. In sulke gevalle, word 'n paar van die bakstene goed saamgebind in die diepte van die muur. Byvoorbeeld, as 'n muur wat 'n oos-weslyn beskryf onder konstruksie is, dan sal bakstene wat noord-suid gerig is ingebou kan word in die breedte van die muur. Die lengte strek oor twee breedtes van baksteen en bind die messelwerk op die transversale vlak. Histories was dit die algemeenste metode vir die saamsnoer van mure se dwarskragte.
 
===Gange van gemengde strykers en kopstene===
 
{| cellspacing="7px" style="height: 270px"
|-
| style="padding:15px;border: 1px solid #CCCCCC; background-color:#F8F8F8;"| [[File:Brickwork in flemish bond.svg|270px]]
| style="padding:15px;border: 1px solid #CCCCCC; background-color:#F8F8F8;"| [[File:Brickwork in monk bond.svg|283px]]
| style="padding:15px;border: 1px solid #CCCCCC; background-color:#F8F8F8;"| [[File:Brickwork in sussex bond.svg|310px]]
|-
| '''Vlaamse verband'''
| '''Monnikverband'''
| '''Sussexverband'''
|}
 
===Twee en meer strykergange per kopsteengang===
<gallery widths="270px" heights="270px">
Lêer:Brickwork in english garden wall bond rake.svg |'''Engelse tuinmuurverband'''
Lêer:Brickwork in scottish bond.svg |'''Skotse verband'''
Lêer:Brickwork in american bond.svg |'''Amerikaanse verband'''
</gallery>
 
==Verwysings==
84 515

wysigings

Navigasie-keuseskerm