Verskil tussen weergawes van "1945"

Jump to navigation Jump to search
195 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Geboortes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[28 Julie]] – 'n B-25 bomwerper vlieg teen die [[Empire State-gebou]] vas; op die 78ste vloer.
* [[6 Augustus]] – Tweede Wêreldoorlog: Die [[VSA]] laat val 'n [[atoombom]] (''[[Little Boy]]'') op [[Hirosjima]], [[Japan]], met tussen 90 000 en 200 000 sterftes tot gevolg.
* [[8 Augustus]] – Die [[Verenigde State]], [[Frankryk]], [[Engeland]] en die [[Sowjet-Unie]] teken die [[Verdrag van Londen (1945)|Verdrag van Londen]] wat lei tot die [[Neurenberg-verhore]].
* [[9 Augustus]] – Tweede Wêreldoorlog: Tweede Amerikaanse [[kernwapen]] (''[[Fat Man]]'') ontplof bo die Japannese stad [[Nagasaki]].
* [[15 Augustus]] – [[Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog|Geallieerde]] Nasies vier die einde van die [[Tweede Wêreldoorlog]] na oorwinning in [[Japan]] wanneer keiser [[Hirohito]] die onvoorwaardelike oorgawe in die [[Stille Oseaan]] oorlog oor die radio aankondig. [[Noord-Korea|Noord-]] en [[Suid-Korea]] word van [[Japan]] onafhanklik.

Navigasie-keuseskerm