Graviton: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
25 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
Die '''graviton''' is ’n hipotetiese [[elementêre deeltjie]] in [[deeltjiefisika]] wat [[swaartekrag]] (gravitasie) veroorsaak in die meeste [[kwantum]]swaartekragstelsels.
 
== Teorie ==
Drie van die vier bekende [[fundamentele wisselwerking|fundamentele natuurkragte]] word bewerkstellig deur elementêre deeltjies: [[elektromagnetisme]] deur die [[foton]], die [[sterk wisselwerking]] deur die [[gluon]]e en die [[swak wisselwerking]] deur die [[W- en Z-bosone]]. Die teorie is dat die vierde fundamentele natuurkrag, swaartekrag, bewerkstellig word deur ’n tot nou toe onontdekte elementêre deeltjie, die graviton.
 
Om dit te kan doen moet gravitone altyd aantrek (swaartekrag stoot nooit af nie), moet hulle oor enige afstand aantrek (swaartekrag is universeel) en moet hulle geen [[massa]] hê nie (swaartekrag het ’n onbeperkte reikwydte). Gravitone sou ook verantwoordelik kon wees vir [[donker materie]].
Tot nou toe is geen gravitone nog waargeneem nie.
 
== Sien ook ==
* [[Periodieke tabel]]
* [[Standaardmodel]]
 
== Eksterne skakels ==
* [[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://nl.wikipedia.org/wiki/:Graviton |Nederlandse Wikipedia]</small>]
 
[[Kategorie:Hipotetiese elementêre deeltjies]]

Navigasie-keuseskerm