Verskil tussen weergawes van "Albertus van Rhyn"

Jump to navigation Jump to search
(Nuwe bladsy geskep met 'Dr. '''Albertus Johannes Roux van Rhyn''' (Vanrhynsdorp, Kaapkolonie, 7 Julie 1890Bloemfontein, Oranje-Vrystaat, Suid-Afrika, 30 Desemb...')
 
Van Rhyn was die seun van Gerhardus Petrus van Rhyn en sy vrou, Aletta Roux. Die dorp Vanrhynsdorp is genoem na sy oupa aan vaderskant, Petrus Benjamin van Rhyn, die eienaar van die plaas waarop die dorp in 1887 uitgelê is.<ref> {{en}} Raper, Peter E. 2004. ''New dictionary of South African place names''. Johannesburg and Cape Town: Jonathan Ball Publishers.</ref> Hy het sy eerste skoolopleiding aan 'n plaasskool in sy geboortedistrik ontvang. Daarna het hy na die [[Suid-Afrikaanse Kollege]] gegaan, maar omdat hy ongelukkig daar was, is hy na die Hoër Jongenskool op [[Wellington, Wes-Kaap|Wellington]], waar hy in 1907 gematrikuleer het.
 
Hierna het hy aan die [[Universiteit StellenbsochStellenbosch|Victoria-kollege]] die B.A.- en M.Sc-graad verwerf en in radioaktiwiteit gespesialiseer. In September 1911, toe hy 21 jaar oud was en reeds met twee grade agter sy naam, is hy na die Universiteit van Frankfurt in [[Duitsland]], maar moes weens die uitbreek van die [[Eerste Wêreldoorlog]] in 1914 terugkeer in sy vaderland. Hy was eers adjunkhoof van die skool op [[Calvinia]] en daarna lektor in skeikunde aan die [[Universiteit van Stellenbosch]].
 
== Onderwysloopbaan ==
84 871

wysigings

Navigasie-keuseskerm