Verskil tussen weergawes van "Verenigde Party"

Jump to navigation Jump to search
 
== Verkiesingsuitslae ==
Die Verenigde Party het in sy 43-jarige bestaan aan altesaam nege verkiesings deelgeneem. Sy getal setels het van 1938 tot 1966 in elke verkiesing afgeneem, waarna daar ’n opflikkering in 1970 was, maar uiteindelik weer ’n afname in die laaste verkiesing waaraan die party deelgeneem het, dié van 1974. Omdat die [[Verenigde Nasionale Suidwes-party]] van 1950 tot 1971 apart van die VP in Suid-Afrika gestaan het, word sy stemme en persentasie nie bygereken nie. Die syfers vir 1974 sluit weliswaar [[Suidwes-Afrika]] s'n in.
 
{| class="wikitable"
! Jaartal !! Setels gewen !! Totale setels !! Stemme gekry !! Persentasie
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1938|1938]] || 111 || 150 || 447 535 || 53,6%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1943|1943]] || 89 || 150 || 431 171 || 48,7%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1948|1948]] || 65 || 150 || 515 273 || 47,9%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1953|1953]] || 57 || 155 || 599 849 || 49,2%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1958|1958]] || 53 || 156 || 492 071 || 42,3%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1961|1961]] || 49 || 150 || 285 242 || 35,6%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1966|1966]] || 39 || 160 || 474 815 || 36,3%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1970|1970]] || 47 || 159 || 553 290 || 36,7%
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1974|1974]] || 41 || 163 || 357 210 || 30,8%
|}
 
85 159

wysigings

Navigasie-keuseskerm