Verskil tussen weergawes van "Meson"

Jump to navigation Jump to search
10 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Meson nonet - spin 0.svg|thumbduimnael|Nege mesone met ’n [[spin (fisika)|spin]] van nul.]]
 
’n '''Meson''' is ’n subatomiese [[Deeltjiefisika|deeltjie]] wat uit een [[kwark]] en een [[antideeltjie|antikwark]] bestaan. Van die bekende mesone is die [[pion (deeltjie)|pion]] (π-meson) en [[kaon]] (K-meson). Omdat mesone opgebou is uit kwarke, behoort hulle nes [[barion]]e tot die familie van die [[hadron]]e. Mesone het ’n heeltallige [[spin (fisika)|spin]] en val daarom onder die [[boson]]e, in teenstelling met barione, wat ’n halftallige spin het en onder die [[fermion]]e val.
 
== Geskiedenis ==
In [[1935]] het [[Hideki Yukawa]] die bestaan voorspel van mesone, deeltjies swaarder as [[elektron]]e, maar ligter as [[proton]]e. In [[1947]] is deeltjies met dié eienskappe ontdek in [[kosmiese straling]]. Hulle is π-mesone of pions genoem en kom in drie soorte voor: positief, negatief of ongelaai.
 
Hul massa is ongeveer gelyk aan 270 maal dié van die [[elektron]]. Daar is 15 soorte bekend, onder meer ’n paar met massas groter as dié van die proton.
 
== Sien ook ==
* [[Standaardmodel]]
* [[Lys van deeltjies]]
 
== Eksterne skakel ==
* http://www.xs4all.nl/~adcs/Deeltjes/mesons.html
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://nl.wikipedia.org/wiki/:Meson |Nederlandse Wikipedia]]
 
<br />
==Eksterne skakel==
*http://www.xs4all.nl/~adcs/Deeltjes/mesons.html
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://nl.wikipedia.org/wiki/Meson Nederlandse Wikipedia]
<br>
{{deeltjie}}
 

Navigasie-keuseskerm