Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k
Viljoen word bevorder tot Luitenant-Generaal in 1976 en Generaal in 1980. In 1977 word hy Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en in 1980 die Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. Hy tree af by die weermag in 1985 om voltyds te boer in die [[Ohrigstad]] area. In 1993 tree Viljoen toe tot die politiek saam met nog drie ander oud-generaals en help met die stigting van die [[Afrikaner Volksfront]].
 
Kort voor die [[27 April]] [[1994]] algemene verkiesing stig Viljoen die Vryheidsfront as politieke party vir die [[Afrikaners]]. Dié party beywer hom vir die daarstel van ‘n [[Afrikaner Volkstaat]]. Die Vryheidsfront wen 640,000 stemme met Viljoen as leier.
 
In 2001 tree Viljoen uit die aktiewe politiek en as leier van die Vryheidsfront.
21 705

wysigings

Navigasie-keuseskerm