Verskil tussen weergawes van "Pieter Willem Botha"

Jump to navigation Jump to search
+Foto van PW Botha op 'n posseël
k
(+Foto van PW Botha op 'n posseël)
 
== Parlementêre loopbaan ==
[[Lêer:1984 PW Botha inspects the guard of honour.jpg|duimnael|links|280px|Botha inspekteer die erewag saam met generaal [[Constand Viljoen]].]]
Botha tree toe tot die parlement in 1948 toe hy as lid van die NP verkies is. In 1966 is hy deur premier [[B.J. Vorster]] benoem tot [[Minister van Verdediging en Militêre Veterane|Minister van Verdediging]]. Toe Vorster in 1978 aftree, word Botha deur die Suid-Afrikaanse parlement benoem tot sy opvolger.
 
 
== President van Suid-Afrika ==
[[Lêer:1984 PW Botha inspects the guard of honourSouthAfricanStatePresidentP.W.jpgBothaSouthAfricanPostageStamp.JPG|duimnael|links|180px|PW Botha inspekteersoos uitgebeeld op die'n erewag[[posseël]] saamgedurende metsy generaaltermyn Constandas ViljoenStaatspresident.]]
 
In [[1983]] het Botha ’n nuwe grondwet aan die kiesers voorgelê waaroor die blanke bevolking moes stem. Dit was nog nie die federale staatsvorm wat Botha in gedagte gehad het nie, maar wel groter erkenning aan die kleurling- en Indiër gemeenskap. Volgens hierdie nuwe grondwet het Suid-Afrika ’n driekamerparlement gekry, bestaande uit die [[Raad van Verteenwoordigers]] vir die kleurlinge, die [[Raad van Afgevaardigdes]] vir die Indiërs en die [[Volksraad]] vir die blankes. Dit is hewig gekritiseer deur die swart bevolking, wat ook verteenwoordiging wou hê. Die standpunt van die regering was dat die swartes politieke verteenwoordiging gehad het via die tuislande. Volgens die nuwe grondwet sou Suid-Afrika ook ’n uitvoerende staatshoof kry. In 1984 word Botha verkies as eerste uitvoerende staatshoof (staatspresident) van Suid-Afrika.
90 755

wysigings

Navigasie-keuseskerm