Verskil tussen weergawes van "Higiëne"

Jump to navigation Jump to search
115 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
totsiens rooi skakels, opruim van woordkeuse
k (Wysigings deur 181.63.251.152 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
(totsiens rooi skakels, opruim van woordkeuse)
'''Higiëne''' is die gebruike wat uitgevoer word om goeie [[gesondheid]] te handhaaf. Volgens die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) verwys higiëne na " omstandighede en gebruike wat bydra om gesondheid te handhaaf en die verspreiding van siektes te voorkom".<ref>[http://www.who.int/topics/hygiene/en/ Hygiene]</ref>
 
Waar dit in die algemene spreektaal verstaan word as "sindelikheid", dra higiëne in sy oorspronklike betekenis veel meer inhoud oor en sluit dit in alle toestande en gebruike, lewenstyl kwessieslewenstylkwessies, opvattings en kommoditeite in wat bydra tot 'n veilige en gesonde omgewing. Terwyl die [[mediese wetenskap]] 'n standaard stel vir higiëne in verskillende situasies, kan dit wat as higiënies beskou word tussen kultuurgroepe verskillend wees en selfs tussen geslagte. Sommige gewone higiëniese praktyke kan deur 'n samelewing beskou word as goeie gewoontes, terwyl die afskeep van higiëne beskou kan word as afstootlik, onbeleefd en selfs bedreigend.
 
== Agtergrond ==
[[Lêer:OCD handwash.jpg|regs|duimnael|Handewas is een van die mees effektiewe vorme van higiëne om die verspreiding van [[aansteeklike siektes]] te voorkom.]]
Higiëne is 'n konsep verwant aan sindelikheid, gesondheid en geneeskunde.  Higiëniese gebruike word toegepas in geneeskunde en  in huishoudings as voorkomende maatreëls om die voorkoms en verspreiding van siektes te bekamp. Goeie higiëne is 'n sleutelfaktor tot [[gehalteversekering]] in die vervaardiging van voedsel, farmaseutiese en kosmetiese produkte.  Die terme [[sindelikheid]] en higiëne word dikwels gelykwaardig aan mekaar gebruik en kan tot verwarring lei.  In die algemeen verwys higiëne na gebruike wat die verspreiding van siekteveroorsakende organismes voorkom. Aangesien skonnmaakprosesseskoonmaakprosesse – soos handewas – aansteeklike mikrobes en vuilheid verwyder, word dit dikwels beskou as metodes om higiëne te handhaaf.  Ander gebruike van die termbenaming verskyn in sinsdele wat insluit: [[persoonlike higiëne]], [[slaaphigiëne]], [[geestesgesondheid]], [[mondhigiëne]] en [[beroepsgesondheid]] wat verband hou met publiekeopenbare gesondheid. ''Higiëne'' is ook 'n vertakking van die wetenskap wat gemoeid is met die bevordering en handhawing van gesondheid. Higiëniese praktyke is baie uiteenlopend, en wat aanvaarbaar is binne een [[kultuur|kultuur,]] mag taboe wees in 'n ander.
 
== Mediese higiëne ==
 
Mediese higiëniese praktyke sluit in:
* [[Isolasie]] of [[kwarantyn]] van aansteeklike persone of materiaal om verspreiding van infeksie te voorkom.
* [[Sterilisasie]] van instrumente wat in [[chirurgiese prosedures]] gebruik word.
* Die gebruik van beskermende klere soos [[maskers]], [[jurke]], [[kappies]], [[brille]] en [[handskoene]].
* Korrekte [[verbinding]] en [[wonddekking]] van [[beserings]].
* Veilige [[opruiming]] van [[mediese afval]].
* [[Ontsmetting]] van [[herbruikbare items]] (bv. linne, uniforms)
* Skrop en handewas  in die operasie teater maar ook in die mediese sorgomgewing waar siektes oorgedra kan word.<ref>[http://www.nytimes.com/2009/09/17/health/17chen.html Why Don’t Doctors Wash Their Hands More?]</ref>
 
Die meeste van hierdie praktyke is ontwikkel in die 19de eeu en was goed gevestig teen die middel van die 20ste eeu. Sommige prosedures (soos die weggooi van [[mediese afval]]) is verfyn in reaksie op die uitbreek van siektes soos veral [[Vigs|VIGS]] en [[Ebola]] teen die laat 20ste eeu.
 
== Huishoudelike en  alledaagse higiëne ==
 
Die belangrikste bronne van infeksie in die huis<ref name="sustainability">http://www.ifh-homehygiene.com/review/chain-infection-transmission-home-and-everyday-life-settings-and-role-hygiene-reducing-risk</ref> is mense (wat  draers is of besmet is), voedsel (veral verwerkte voedsel) en water, en huishoudelike diere (in westerse lande meer as 50% van huishoudings een of meer troeteldiere). Daarbenewens is daar plekke waar stagnante water versamel — soos wasbakke, toilette, afvoerpype, skoonmaak gereedskap, waslappe — al hierdie ondersteun mikrobiese groei, en kan sekondêre reservoirs van infeksie wees. [[Mikro-organisme|Kieme]] (potensieel aansteeklike bakterieë, virusse, ens.) word voortdurend afgeskei  via slymvliese, ontlasting, braaksel, velskubbe, ens. Wanneer die omstandighede dus kombineer, word mense blootgestel – hetsy direk of deur kos of water, en kan 'n infeksie ontwikkel. Die belangrikste "paaie" vir die verspreiding van kieme<ref name="sustainability">http://www.ifh-homehygiene.com/review/chain-infection-transmission-home-and-everyday-life-settings-and-role-hygiene-reducing-risk</ref> in die huis is die hande, hand – en voet kontakoppervlaktes, skoonmaak
lappe en gereedskap. Kieme kan ook versprei deur klere en huishoudelike linne soos handdoeke. Dienste soos toilette en wasbakke, byvoorbeeld, is ontwerp vir die veilige hantering van  menslike afval, maar daar is steeds risiko's verbonde wat krities kan wees op sekere tye, bv. wanneer iemand siek is  of diarree het. Veilige verwydering van menslike afval is 'n fundamentele behoefte; swak [[sanitasie]] is 'n primêre oorsaak van diarree en siekte in lae-inkomste gemeenskappe. Respiratoriese virusse en swamspore word ook deur die lug versprei.
 
Goeie huishoudelike higiëne behels dat die ketting van infeksie verbreek moet word sodat kieme nie kan versprei nie.<ref name="sustainability">http://www.ifh-homehygiene.com/review/chain-infection-transmission-home-and-everyday-life-settings-and-role-hygiene-reducing-risk</ref> Die aansteeklike dosis van sekere patogene mag baie klein wees (10-100 lewensvatbare eenhede, of selfs minder vir sommige virusse), en infeksie kan die gevolg wees van direkte kontak met oppervlaktes deur die hande of kos wat na die mond, oë of neus oorgedra kan word. Higiëniese reinigings metodes moet voldoende wees om patogene van kritiese oppervlaktes te verwyder en kan op die volgende maniere hanteer word:
* Meganiese verwydering (d. w. s. skoonmaak) met die gebruik van 'n [[seep]] of [[wasmiddel]]. Om 'n doeltreffende reinigingsmetode te wees moet die oppervlakte afgespoel word met lopende water om sodoende die kieme van die oppervlak te verwyder.
* Die gebruik van produkte wat patogene op die plek inaktiveer. Kiemdoding word bereik met produkte wat mikro-biododer bevat (bakteriosidaalbakteriosidies) – dus 'n [[ontsmettingsmiddel]] of [[Antibiotikum|antibakteriese]] produk of waterlose handreiniger, of deur die toepassing van hitte.
* In sommige gevalle word kiemverwydering en dodingkiemdoding gekombineer soos wanneer klere, handdoeke of linne gewas word.
 
=== Hand higiëneHandhigiëne ===
[[Lêer:Finished UDDT in Pumpuentsa (5630907486).jpg|duimnael|'n Kantelkraan vir handewas na die gebruik van 'n [[:en:Urine-diverting dry toilet|urine- omleidings droë toilet]] in Pumpuentsa, Ecuador]]
Hand higiëne is sentraal tot die voorkoming van die verspreiding van aansteeklike siektes in die huis en die alledaagse lewe.<ref name="handhygiene">Bloomfield, SF, Aiello AE, Cookson B, O’Boyle C, Larson, EL, The effectiveness of hand hygiene procedures including hand-washing and alcohol-based hand sanitizers in reducing the risks of infections in home and community settings" American Journal of Infection Control 2007;35, suppl 1:S1-64</ref>
In situasies waar handewas met seep nie 'n opsie is nie (bv. in 'n openbare plek met geen toegang tot wasfasiliteite), kan 'n waterlose handreiniger soos 'n [[:en:Hand sanitizer|alkohol handgel]] gebruik kan word. Om doeltreffend te wees, moet 'n alkohol handgel nie minder as 60%v/v alkohol bevat nie. Handreinigers is nie 'n opsie in die meeste ontwikkelende lande nie. In situasies met beperkte water  is daar water-bewaringsoplossings, soos bv. die "tippy tap" of kantelkraan. Dit is 'n eenvoudige toestel waar 'n beker aan 'n tou opgehang word  en 'n voetpedaal getrap word om 'n klein hoeveelheid water oor die hande uit te giet, met 'n koekie seep daarnaas om hande te was.<ref>{{Cite news|first1=Ankita|last1=Rao|title=When Low-Tech Solutions Win|url=http://www.slate.com/blogs/future_tense/2014/09/11/tippytap_handwashing_stations_demonstrate_how_low_tech_solutions_can_win.html|publisher=|newspaper=Slate|date=11 September 2014|location=|issn=1091-2339|isbn=|pages=|volume=|series=|issue=|doi=|accessdate=}}</ref> In lae-inkomste gemeenskappe word modder of as somtyds gebruik as 'n alternatief vir seep.
 
Die Wêreld Gesondheidsorganisasie beveel aan dat hande met as gewas word in noodgevalle,<ref>http://www.who.int/water_sanitation_health/publications/2011/tn5_treatment_water_en.pdf?ua=1</ref> By skole sonder toegang tot seep <ref>http://www.who.int/water_sanitation_health/publications/wash_standards_school.pdf?ua=1</ref> en in ander moeilike situasies – soos post-noodgevalle – word die gebruik van skoon sand aanbeveel.<ref>http://www.who.int/water_sanitation_health/emergencies/qa/emergencies_qa17/en/</ref> Die gebruik van  as is algemeen en eksperimente het getoon dat dit ten minste so effektief soos seep is vir die verwydering van bakterieë.<ref>Baker et al. 2014 Association between Moderate-to-Severe Diarrhea in Young Children in the Global Enteric Multicenter Study (GEMS) and Types of Handwashing Materials Used by Caretakers in Mirzapur, Bangladesh.</ref>
 
=== Respiratoriese higiëne ===
Die korrekte respiratoriese en handhigiëne wanneer mense hoes of nies verminder die verspreiding van kieme - veral tydens die verkoue en griep seisoengriepseisoen.<ref name="globalburden">Bloomfield SF, Exner M, Fara GM, Nath KJ, Scott, EA; Van der Voorden C. The global burden of hygiene-related diseases in relation to the home and community. (2009) International Scientific Forum on Home Hygiene.</ref>
* Hou sneesdoekies byderhand en gebruik dit om nies en hoes te bedek. Gooi sneesdoekies so gou as moontlik weg.
* Was hande gereeld of gebruik 'n alkohol handreinigeralkoholhandreiniger.
 
=== Voedsel higiëneVoedselhigiëne in huishoudings ===
Voedselhigiëne hou verband met praktyke wat voedselvegiftigingvoedselvergiftiging voorkom. Volgens die WGO is daar vyf sleutelbeginsels rakende voedselhigiëne:<ref>{{Cite web|url=http://www.who.int/foodsafety/consumer/5keys/en/index.html|title=WHO &#124; Prevention of foodborne disease: Five keys to safer food|publisher=Who.int|accessdate=2012-11-14}}</ref>
# Voorkom die besmetting van voedsel met chemikalieë  of deur insekte, mense of diere.
# Hou rou en gaargemaakte voedsel apart om te verhoed dagdat gaar kos deur rou kos besmet word.
# Kos moet teen die korrekte temperatuur en tydsduur gaargemaak word wat nodig is om patogene dood te maak.
# Voedsel moet teen die korrekte temperatuur gestoor word.
# Gebruik veilige water en rou materialeroumateriale.
 
=== Hantering en berging van huishoudelike water ===
Die kwaliteit van drinkwater bly steeds 'n groot probleem , nie net vir ontwikkelende lande nie, maar ook in ontwikkelde lande.<ref name="WHO2007">Combating waterborne disease at the household level.</ref> Selfs in Europa word beraam dat 1120 miljoen mense nie toegang het tot [[veilige drinkwater]] nie.<ref name="IFHhhwater">International Scientific Forum on Home Hygiene.</ref>  Intervensies tovt.o.v. waterkwaliteit wat by die gebruikspunt plaasvind kan diarree verwante siektes – in gemeenkappe waar waterkwaliteit swak is – beperk, asook tydens noodtoestande wanneer daar 'n onderbreking is in water voorsiening.<ref name="WHO2007">Combating waterborne disease at the household level.</ref><ref name="IFHhhwater">International Scientific Forum on Home Hygiene.</ref><ref name="Clasen2008">Clasen TF, Haller L. Water quality interventions to prevent diarrhea: cost and cost-effectiveness. 2008, World Health Organisation, Geneva.</ref><ref name="who.int">[http://www.who.int/household_water/resources/emergencies.pdf Household water treatment following disasters and emergencies.]</ref> Aangesien water besmet kan raak tydens berging ( bv. deur vuil hande of vuil houers) is die veilige opberging van water in huishoudings ook belangrik.
 
Metodes vir die behandeling van drinkwater,<ref name="who.int">[http://www.who.int/household_water/resources/emergencies.pdf Household water treatment following disasters and emergencies.]</ref><ref name="hygieneprocedures">Beumer R, Bloomfield SF, Exner M, Fara GM, Nath KJ, Scott EA.</ref> sluit die volgende in:
# Chemiese ontsmetting metdeur die gebruik van chloor of jodium
# Kook van water
# Filtrasie deur die gebruik van keramiek filters
# Sonkrag ontsmettingSonkragontsmettingSon ontsmettingSonontsmetting is 'n effektiewe metode, veral wanneer daar geen chemiese ontsmettingsmiddels beskikbaar is nie.<ref>http://www.who.int/water_sanitation_health/dwq/wsh0207/en/</ref>
# UV bestraling -  Die lampe kan bo-oor die watermassa opgehang word of onder die watervloei wees.
# Gekombineer flokkulasie/ontsmetting stelsels – beskikbaar as poeiersakkies  wat stolling en vlokking van sediment bewerkstellig, gevolg deur die vrystelling van chloor.
98 603

wysigings

Navigasie-keuseskerm