Verskil tussen weergawes van "Cornwall"

Jump to navigation Jump to search
16 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Sintaksfout
(Verwysings by te voeg)
(Sintaksfout)

! style="font-weight: normal;" | '''[[Oppervlakte]]'''
- Totaal
- Admin. Raad
- [[Scilly-eilande]]

3 563 vk km
3 547 vk km
16 vk km

| colspan=2 | [[Lêer:CornwallScillyNumbered.png]]
# [[Penwith]]
# [[Kerrier]]
# [[Carrick, Cornwall|Carrick]]
# [[Restormel]]
# [[Caradon]]
# [[Noord-Cornwall]]
# [[Scilly-eilande]]

== Geografie ==
[[Lêer:Lands End, Cape Cornwall, Brisons - aerial photo.jpg|duimnael|links|Uitsig oor Land's End, Kaap Cornwall en die Brisons]]
Cornwall is 'n skiereiland aan die [[Atlantiese Oseaan]] en die [[Engelse Kanaal]] met 'n kuslyn van sowat 320  km (die [[skiereiland]] is sowat 120  km lank, met 'n maksimale breedte van 72  km). Die Tamarrivier vorm die oostelike grens met die graafskap Devon. Cornwall se heideveld is ryk aan kaolien ([[porselein|porseleinaarde]]aarde) en [[tin]].<ref>{{en}}{{cite web
|url = http://www.cornwalls.co.uk/history/industrial/china_clay.htm
|title = The China Clay Industry
|url = https://books.google.co.uk/books?id=A_z8rM9x4JYC&pg=PA16&lpg=PA16&dq=cornwall+climate+gulf+stream&source=bl&ots=7qvfLi81wh&sig=82GZ-e6cxkdaMFr01ac2GEbA4Kw&hl=en&sa=X&ved=0ahUKEwjbmvul4NLOAhVGIcAKHXevBvk4ChDoAQhTMA0#v=onepage&q=cornwall%20climate%20gulf%20stream&f=false
|title =Cut,Paste and Surf!: ICT Exercises for Key Stage 3 Geography
|first = Philip
|last = Webster
|year = 2000
== Demografie en taal ==
[[Lêer:CornwallKernowMappa.png|duimnael|Landkaart van Cornwall]]
Hoewel die inwoners van [[Kelte|Keltiese]] afkoms is, geniet hulle nie dieselfde status as die [[Skotte]], Walliesers en [[Noord-Ierland|Noord-Iere]] nie; die laaste vrou wat die ou inheemse taal [[Kornies]] nog as haar moedertaal beskou, Dolly Pentreath, is in 1780 oorlede. Die bevolking van Cornwall word dus nie as 'n etniese minderheid beskou nie, soos byvoorbeeld die Skots-Galiestalige inwoners van die Skotse hoogland.<ref name=Geskiedenis>{{en}}<{{cite web
|url = http://www.cornish-language.org/history-of-the-Cornish-language.html
|title = Istori an Yeth/History of the Language
|accessdate = 21 Augustus 2016}}</ref>

Vandag begin die taal egter herrys; die Old Cornwall-beweging het reeds in die eerste helfte van die twintigste eeu begin om meer belangstelling vir die Korniese taal te wek. Enkele honderd mense praat vandag weer Kornies as hul tweede taal, naas Engels.<ref name="Geskiedenis" />

== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}

== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm