Verskil tussen weergawes van "Morfoloog"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
 
== Afrikaanse morfoloë ==
In Afrikaanse [[Morfologie]] is daar verskeie wat ʼn belangrike bydrae tot die morfologiese studie gemaak het. Die twee belangrikste publikasies in terme van morfologie is eerstens dié van [[Willem Kempen]], naamlik ''Samestelling, afleiding en woordsoortelike meerfunksionaliteit in Afrikaans'' (1969) en naas Kempen is daar ook die publikasie van Johan Combrink, naamlik ''Afrikaanse [[morfologie]]: capita exemplaria'' (1990a).<ref>Van Huyssteen, G.B. 2014. Morfologie. (''In'' Carstens, W.A.M., & Bosman,N. Komtemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik Uitgewers. p. 171-208)</ref>
 
=== Enkele belangrike morfoloë en taalkundiges (alfabeties) ===

Navigasie-keuseskerm