Verskil tussen weergawes van "Flitsgeheue"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die NAND-tipe bedryf hoofsaaklik in geheue kaarte,USB-flitsdrywe, [[Vastetoestand-skyf|vastetoestand dryf]] (dié van 2009 of later), en soortgelyke produkte, vir algemene stoor en oordrag van data.<ref>{{Cite news|url=http://www.flashstorage.com/flash-storage-technical-economic-primer/|work=flashstorage.com|title=A Flash Storage Technical and Economic Primer|date=30 March 2015}}</ref>
 
Gebruiksvoorbeelde van beide soorte flitsgeheue sluit in persoonlike rekenaars, PDAs, digitale klankspelers, [[Digitaledigitale kamera|digitale kameras]]s, selfone, synthesizers, videospeletjies, wetenskaplike toerusting, industriële robotika, en mediese elektronika. Benewens die feit dat dit nie-vlugtige geheue bied, verskaf dit vinnige leestoegangstye, hoewel nie so vinnig as statiese RAM of ROM nie.<ref name="flashnvm7">"[[doi:10.1109/TPDS.2015.2442980|A Survey of Software Techniques for Using Non-Volatile Memories for Storage and Main Memory Systems]]", S. Mittal and J. Vetter, IEEE TPDS, 2015</ref> Sy meganiese skokweerstand verklaar sy gewildheid bo [[Hardeskyf|hardeskywe]] in draagbare toestelle, soos sy hoë duursaamheid en die vermoë om hoë druk, temperatuur en onderdompeling in water te weerstaan.<ref>{{Cite news|url=http://news.bbc.co.uk/1/hi/england/8510314.stm|work=BBC News|title=Owners of QM2 seabed camera found|date=11 Februarie 2010}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Hardeware]]

Navigasie-keuseskerm