Verskil tussen weergawes van "Messier 108"

Jump to navigation Jump to search
37 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
{{Inligtingskas sterrestelsel
| naam= Messier 108
| beeld= Messier108.jpg
| onderskrif= Bron: 2MASS
| soort= [[Spiraalsterrestelsel|Staafspiraalsterrestelsel]]
| messier=
| tipe= SB(s)cd
| RK= 11<sup>h</sup> 11<sup>m</sup> 31<sup>s</sup>
| Dek = +55º 40' 27"
| magnitude=
| skynmagnitude= 10,7
| absolute magnitude=
| afstand= 46 miljoen
| ouderdom=
| grootte= 8,7 × 2,2 [[boogminute]]
| rooiverskuiwing=
| kenmerke=
| massa= 1,82 × 10<sup>5</sup> M<sub>☉</sub>
| name= M108, NGC&nbsp;3556, PGC&nbsp;34030, UGC&nbsp;6225
}}
 
'''Messier&nbsp;108''' of '''M108''' (ook bekend as '''NGC&nbsp;3556''') is ’n [[spiraalsterrestelsel|staafspiraalsterrestelsel]] in die [[sterrebeeld]] [[Groot Beer]]. Dit is in 1781 of 1782 deur [[Pierre Méchain]] ontdek<ref name="NSOG">{{cite book
{{cite book
| last=Kepple | first=George Robert
| coauthors=Glen W. Sanner
| publisher=Willmann-Bell
| isbn=0-943396-60-3
}}</ref> en eers heelwat later in [[Charles Messier]] se [[Messier-voorwerp|katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem.
 
Die sterrestelsel is ’n geïsoleerde lid van die [[Ursa Major-sterrestelselswerm]] in die [[Virgo-superswerm]]. Dit het ’n geraamde massa van sowat 125&nbsp;miljard [[sonmassa]]s en sluit sowat 290 bolvormige [[sterreswerm]]s in.<ref>{{cite journal
{{cite journal
| author=Rhode, Katherine L.
| coauthors=''et al''.
| doi=10.1086/521397
| bibcode=2007AJ....134.1403R
|arxiv = 0708.1166 }}</ref>
 
Waarnemings deur die [[Chandra-X-straal-sterrewag]] het 83 X-straalbronne geïdentifiseer, insluitende ’n bron by die kern. Die helderste van hierdie bronne kan ’n [[swartkolk]] wees wat materie opneem. Dit het na raming ’n massa van sowat 24&nbsp;miljoen sonmassas.<ref>{{cite journal
{{cite journal
| author=Satyapal, S.
| coauthors=''et al''.
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://messier.seds.org/m/m108.html SEDS: Messier 108]
{{WikiSky}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Messier 108}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Messier_108:Messier 108|Engelse Wikipedia]</small>]
 
{{Lug3|11|11|31.0|+|55|40|27|45000000|aansig=titel}}
{{Messier}}

Navigasie-keuseskerm