Verskil tussen weergawes van "Universiteit van Wes-Kaapland"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (spelling)
}}
 
Die '''Universiteit van Wes-Kaapland''' ('''UWK'''), of ook die University of the Western Cape (UWC), is in [[1960]] opgerig as 'n universiteit vir [[Kleurling]]e in [[Bellville]], naby [[Kaapstad]]. Ander universiteite in of naby Kaapstad is die [[Kaapstadse Universiteit]] (University of Capetown, UCT, oorspronklik vir Engelstalige blankes) en die [[Universiteit van Stellenbosch]] (oorspronklik vir [[Afrikaans|Afrikaanssprekende]] blankes). Die stigting van UWK was 'n tipiese apartheidsfenomeen, 'n direkte gevolg van die Wet op aparte universiteite, wat in [[1957]] aangeneem is. Met dié wet is die segregasie tot in die hoër onderwys deurgevoer. [[Kleurling]]e het slegs toegang gehad tot 'n beperkbeperkte aantal universiteite en is nie meer toegelaat nie opby blanke universiteite nie. Ook ander 'etniese universiteite', soos die Universiteit van ZululandZoeloeland en die Universiteit van die Noorde is in dié tydvak opgerig.
 
== Beginperiode ==
84 186

wysigings

Navigasie-keuseskerm