Verskil tussen weergawes van "Piran"

Jump to navigation Jump to search
372 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
Onnodige afdeling uitgehaal.
k (afdeling oor internasionale betrekkinge uitgehaal)
k (Onnodige afdeling uitgehaal.)
 
Piran is die setel van die Euro-Mediterreense Universiteit van Slowenië (EMUNI), wat in 2008 as een van die kulturele projekte van die Barcelona Proses: Unie vir die Middellandse see gestig is. Die Piran Kusgalerye, 'n openbare instelling wat uit 'n groep van ses openbare kontemporêre kuns galerye bestaan, is in Piran gebaseer.<ref><cite class="citation web">[http://www.culture.si/en/Obalne_galerije_-_Coastal_Galleries "Obalne galerije - Coastal Galleries"]. </cite></ref>
 
=== Kulturele gebeure ===
Die musiekaande van Piran word reeds vir dekades lank in die Greyfriars Fransiskaanse klooster se atrium, en van die mees besondere kloosteratriums in die [[Sloweense  Littoral]], aangebied. Die munisipaliteit se fees vind op 15 Oktober plaas - ter viering van stigting van die eerste Sloweense partygenootlike vloot, genaamd Koper, in 1944.
[[Category:All articles with unsourced statements|Category:All articles with unsourced statements]]
[[Category:Articles with unsourced statements from November 2015|Category:Articles with unsourced statements from November 2015]]
 
Die eerste [[trolliebus]]<nowiki/>lyn in die [[Balkan]] is op 24 Oktober 1909 in Piran, destyds deel van [[Oostenryk-Hongarye]], in werking gestel. Dit het vanaf die Tartini-plein al langs die kus na die skeepswerf in Portorož en Lucija geloop. Die eerste vyf trollies, wat die stadsowerheid aangekoop het, is deur die Oostenrykse maatskappy, [[Daimler-Motoren-Gesellschaft]], vervaardig. Die trolliebuslyn  is in 1912 deur 'n tremstelsel vervang wat op sy beurt in 1953 vir busse plek gemaak het.<ref><cite class="citation book">Evans, Thammy; Abraham, Rudolf (2013). </cite></ref>
 
 
 
== Verwysings ==
76

wysigings

Navigasie-keuseskerm