Verskil tussen weergawes van "Lucas Mangope"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (ortografie: 'n)
}}
 
'''Lucas Manyane Mangope''' ([[27 Desember]] [[1923]]) is die voormalige Presidentpresident van die "onafhanklike" staat vantuisland [[Bophuthatswana]].
 
Mangope is gebore in Motswedi op 27 Desember 1923. Hy het as 'n hoërskoolonderwyser gewerk tot op 8 Augustus 1959, toe hy sy pa, ook Lucas, as Hoofman van die Motsweda Ba hurutshe-Boo-Manyane stam vervang het. Op 1 Mei 1971 het Mangope die Hoofminister van die Bophuthatswana Wetgewende Vergadering geword en sy posisie behou met die verkiesing van 4 Oktober 1972. Hy was aanvanklik die leier van die Bophuthatswana Nasionale Party, maar na onderlinge tweespalt stig hy die Bophuthatswana Demokratiese Party, wat toe die regerende party geword het.
85 663

wysigings

Navigasie-keuseskerm