Panteon: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
105 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Rome Pantheon.jpg|duimnael|Rome se Panteon]]
’n '''Panteon''' (van [[Grieks]] [[wikt:Πάνθειον|Πάνθειον]][http://www.perseus.tufts.edu/cgi-bin/ptext?doc=Perseus%3Atext%3A1999.04.0057%3Aentry%3D%2377433] – ''pantheion'', letterlik ’n "tempel van alle gode", onsydig van ''πανθεῖος'' – ''pantheios'', "van alle gode", van ''[[wikt:παν|πᾶν]]'' – ''pan'', "alle" + '' [[wikt:θεῖος|θεῖος]]'' – ''theios'', "van die gode", van ''[[wikt:θεός|θεός]]'' – ''theos'', "god") is ’n groep gode van ’n spesifieke [[religie]] of [[mitologie]]. Die term word in die besonder gebruik wanneer, soos in die [[Griekse mitologie]], die godewêreld duidelik gestruktureer is, met ’n bepaalde hiërargie, omskryfde familieverhoudinge en afgebakende take.
 
==Godewêreld==
 
Die term word in die besonder gebruik wanneer, soos in die [[Griekse mitologie]], die godewêreld duidelik gestruktureer is, met ’n bepaalde hiërargie, omskryfde familieverhoudinge en afgebakende take.
 
Die familiebande en hiërargie in sulke panteons kan by baie volke teruggevolg word na voorvaderverering of die aanbidding van patriarge.
 
== Tempels ==
''Panteon'' kan ook verwys na ’n [[tempel]] of heilige gebou vir die aanbidding van (alle) gode, veral die tempel in Rome, wat in [[609]] 'n kerk geword het.
 
''Panteon'' kan ook verwys na ’n [[tempel]] of heilige gebou vir die aanbidding van (alle) gode, veral die tempel in Rome, wat in [[609]] 'n kerk geword het en steeds bestaan.
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm